Ek het 5 maande terug 'n radio aktiewe jodium pil gedrink a.g.v Grave's disease. In die proses van verander van 'n hiperaktiewe skildklier tot onderaktief het ek 12kg gewig opgetel. (Ek is 31, 1.75m ...