Oupa Hannes Künz is selfs bereid om sy huis in Hazyview te verlaat om by sy vrou Ina op Witrivier te kan wees. Die huis is afbetaal, wat beteken daar is geen huur te betaal nie, maar vir ‘n paartjie ...