Ek sit by my pa. Eens was hy so ’n slim man. Vandag is daar net ’n skaduwee van hom oor. Ek probeer sy kop wakker ruk deur uit te vra oor evolusie, sy gunstelingonderwerp van vroeër jare.
Hoekom slaan griep net in die winter toe? Is ons weerstand in die winter regtig soveel swakker dat die virus ons dan soos vuurhoutjies kan knak? Wat word van die griepvirus in die somermaande?
Dis onvoorspelbaar, onooglik en dikwels eenvoudig ondraaglik: Ekseem kan jou lewe versuur as dit nie onder beheer gehou word nie. Keer so dat dit jou gek maak. Soos enige bruid het Nadia Slabbert (24) ...