Nasionale Tekkie Tax Dag is al drie jaar lank deel van die Suid-Afrikaanse kalender en ons vier dit hierdie jaar op Vrydag 27 Mei. Die veldtog gee jou die keuse om met jou voete te wys by watter ...