Skole oor die land sal op 15 Januarie vir die nuwe skooljaar open. Die eerste kwartaal het ‘n totaal van 52 skooldae, die tweede kwartaal 51 skooldae, die derde kwartaal 53 skooldae, en die laaste ...
KAAPSTAD. – Buitengewoon lang skooldae wag op kinders in landelike skole wat gesluit kan word en wat dus elders sal moet skoolgaan en per bus daarheen vervoer sal word. “Ons staan die Wes-Kaapse ...